|
Baie geluk aan die wenner, Mnr. Helgard Truter, wenner van
die WEN 'N VERS Kompetisie en dankie aan die deelnemers wat
bydra gelewer het tot die kompetisie

V.l.n.r: Paul Lubout (Brangus
Rasdirekteur), Mornay Verster (Vers Skenker), Johannes Kriel
(Brangus Genootskap Boekhouer) en Hannes Steyn (Brangus Tegniese
adviseur)
|